Contribute!Get your story published here

Potjiekos Day in Franschhoek 14th March

Potjiekos Day in Franschhoek! 14th March at 17:30 –

We are selling yummy oxtail, tripe or chicken potjies with samp or rice for ONLY R80 (enough for two!)

SEE YOU THERE! Look out for our ACVV Banner!


Dis weer POTJIEKOSDAG in Franschhoek!!!
ACVV Franschhoek maak drie hééérlike potjies ten bate van fondsinsameling.
Beesstert- , afval-, en hoenderpotjie met stampmielies of rys ~ Slegs R80 elk – genoeg vir twee!!! (Dié potjies kán moontlik verander)
Kontak ACVV Kantoor vir kaartjies by 021 876 2670 om teleurstelling te voorkom.
Potjiekos Verkope begin 17:30 op die 14de Maart by Franschhoek NGK Saal gronde tydens die groot potjiekoskompetisie.

SIEN JUL DAAR!!! Kyk uit vir ons ACVV Banier!

Add a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.